Port Shepstone

Port Shepstone
Port Shepstone is in KwaZulu-Natal
Port Shepstone
Port Shepstone
 Port Shepstone se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 30°45′0″S 30°27′0″O / 30.75000°S 30.45000°O / -30.75000; 30.45000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikUgu
MunisipaliteitRay Nkonyeni
Stigting1867
Oppervlak
 • Totaal38,02 km2 (14,68 vk. myl)
Hoogte
9 m (30 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal35 633
 • Digtheid937/km2 (2 430/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense21.3%
 • Indiërs/Asiërs32.1%
 • Bruin mense6.3%
 • Swart mense39.7%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Engels 55.3%
 • Zoeloe 21.4%
 • Xhosa 10.5%
 • Afrikaans 9.3%
 • Ander 3.5%
Poskode (strate)
4240
Poskode (posbusse)
4240
Skakelkode039
Webwerfhttp://www.portshepstone.co.za

Port Shepstone is 'n hoofdorp in die ooste van Suid-Afrika, in die suide van die provinsie van KwaZulu-Natal. Die dorp is 120 km suid van Durban. Die N2 nasionale pad wat vanaf Kaapstad kuslangs loop, gaan deur die dorp. Dit is ook die begin/eindpunt van die R61-provinsiale roete wat deur die Oos-Kaap na Beaufort-Wes strek.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Port Shepstone". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy